2025 Winners

Enkelsnit vir kunstenaars onder 18 kategorie
Luvleigh – “Hopeless Romantic Views”

Beste Album deur ‘n kunstenaar (onder 18 kategorie)
Alba Vorster – “Straatlig”

Beste Nuweling Enkelsnit
The Dadness – “Take me back”

Beste Gospel Enkelsnit (Manlik) & 25 Jaar Bydrae Ere-Toekenning
Rudi Claase – “Die Hand”

Beste Tradisionele Enkelsnit
Voetstamp – “Fur Liezel”

Beste Klassieke Enkelsnit
Franco Prinsloo, Eugene Joubert, Chris Vale en  Marilize Hattingh – “Bly By My”

Beste Komedie Enkelsnit
Jakkie Louw – “Die Drie Varkies”

Beste Duo Enkelsnit
Babette & Mark Beling – “Crying in the rain”

Beste Gospel Enkelsnit
Vroulik, Judith Kea – “Dans jy saam die engele”

Beste Rock Enkelsnit
Millenium – “Onbeskof”

Beste Kletsrym Enkelsnit
Alternatief – SamPaule feat Malindi – “1032”

Beste Kletsrym Enkelsnit
Kommersieël, Kevboi  – ”Bring dit vir my”

Beste EDM Enkelsnit – Afrikaans
Jennifer Zamudio – “Sê dit harder” (JaKeS remix)

Beste EDM Enkelsnit .. (Elektroniese Dans Musiek – Engels)
Alika feat Hans Drommedaris – ”Focus on me baby”

Beste “Southern Rock” Enkelsnit
Rock the Boat – “Keeps me breathing”

Beste Instrumentele Enkelsnit
Franco Prinsloo – “Nerens Noord Kaap” – Tema Klankbaan vir Kyknet TV

Beste Alternatiewe Enkelsnit
SAARKIE – “ballade van ‘n boemelaar”

Beste Volwasse Kontemporêre Enkelsnit (Vroulik)
Sone Joubert – ”Sober Sondag Begeerte”

Beste Volwasse Kontemporêre Enkelsnit (Manlik)
Tiaan Nienaber feat. Tash – “Taal van die oë”

Beste Pop Enkelsnit
Armand Joubert – “Hande op my lyf”

Beste Nuweling Album
Alouise – “Die Lang Pad”

Beste Klassieke Album
Franco Prinsloo, Chris Vale, Eugene Joubert – “By Alle Skone Dinge”

Beste Gospel Album
Lizanne Barnard & Pyjama Shark – “Dwarshout”

Beste EDM Album
DJ DekStir – “Night Life”

Best Rock Album
Prime Circle – The World We Know

Beste “Southern Rock Album”
Zondagkraal – Zondagkraal

Beste Instrumentele Album
Traveller – “Fifty Winters”

Beste Volwasse Kontemporêre Album
Cunning Brad – “Back to Life”

Beste Alternatiewe Album
Both Eyes Open – “Virtual Love

Beste Liedjieskrywer – Vroulik
SAARKIE

Beste Liedjieskrywer – Manlik
Roelf Fritz van Zondagkraal

Beste Musiek Vervaardiger
Jean-Marc Meyer

Beste DUO Optrede
Elme Churr en Leon Gropp –
“wees lief vir my in Afrikaans”

Beste SOLO LIVE performer – Manlik
Renaldo – van Rug teen Rug Musiek,

Beste SOLO  LIVE perfomer – Vroulik
Alouise

Beste LIVE Band
Vabond

Beste Musiek Video (pop)
Elandre – Skud

Beste Musiek Video (Komedie) & Beste Comedy Live Act
Tollie Parton

Beste Vroulike Kunstenaar 2025
Janie Bay

Beste Manlike Kunstenaar 2025 (Afrikaans)
Elandre

Best Male Artist 2025 (English)
Lee Cole

25 Jaar Bydrae ere-toekenning
Karlien Husselman

Lewenslange Bydrae ere-toekenning
Valiant Swart

Lewenslange Bydrae ere-toekenning
Amanda Strydom

R20 000 Algehele Winner
Liesl Ahlers en Katrine Labuschagne – “SOEN MY SAG” Vir die musiek video wat 7 maande gevat het om te vervaardig en by die Toronto Womens Film Festival ook ‘n toekenning gewen het. Briljante, unieke wȇreldklas werk in Afrikaans.