Enkelsnit vir kunstenaars onder 18 kategorie
Luvleigh – “Hopeless Romantic Views”
Beste Album deur ‘n kunstenaar (onder 18 kategorie)
Alba Vorster – “Straatlig”
Beste Nuweling Enkelsnit
The Dadness – “Take me back”
Beste Gospel Enkelsnit (Manlik) & 25 Jaar Bydrae Ere-Toekenning
Rudi Claase – “Die Hand”
Beste Tradisionele Enkelsnit
Voetstamp – “Fur Liezel”
Beste Klassieke Enkelsnit
Franco Prinsloo, Eugene Joubert, Chris Vale en Marilize Hattingh – “Bly By My”
Beste Komedie Enkelsnit
Jakkie Louw – “Die Drie Varkies”
Beste Duo Enkelsnit
Babette & Mark Beling – “Crying in the rain”
Beste Gospel Enkelsnit
Vroulik, Judith Kea – “Dans jy saam die engele”
Beste Rock Enkelsnit
Millenium – “Onbeskof”
Beste Kletsrym Enkelsnit
Alternatief – SamPaule feat Malindi – “1032”
Beste Kletsrym Enkelsnit
Kommersieël, Kevboi – ”Bring dit vir my”
Beste EDM Enkelsnit – Afrikaans
Jennifer Zamudio – “Sê dit harder” (JaKeS remix)
Beste EDM Enkelsnit .. (Elektroniese Dans Musiek – Engels)
Alika feat Hans Drommedaris – ”Focus on me baby”
Beste “Southern Rock” Enkelsnit
Rock the Boat – “Keeps me breathing”
Beste Instrumentele Enkelsnit
Franco Prinsloo – “Nerens Noord Kaap” – Tema Klankbaan vir Kyknet TV
Beste Alternatiewe Enkelsnit
SAARKIE – “ballade van ‘n boemelaar”
Beste Volwasse Kontemporêre Enkelsnit (Vroulik)
Sone Joubert – ”Sober Sondag Begeerte”
Beste Volwasse Kontemporêre Enkelsnit (Manlik)
Tiaan Nienaber feat. Tash – “Taal van die oë”
Beste Pop Enkelsnit
Armand Joubert – “Hande op my lyf”
Beste Nuweling Album
Alouise – “Die Lang Pad”
Beste Klassieke Album
Franco Prinsloo, Chris Vale, Eugene Joubert – “By Alle Skone Dinge”
Beste Gospel Album
Lizanne Barnard & Pyjama Shark – “Dwarshout”
Beste EDM Album
DJ DekStir – “Night Life”
Best Rock Album
Prime Circle – The World We Know
Beste “Southern Rock Album”
Zondagkraal – Zondagkraal
Beste Instrumentele Album
Traveller – “Fifty Winters”
Beste Volwasse Kontemporêre Album
Cunning Brad – “Back to Life”
Beste Alternatiewe Album
Both Eyes Open – “Virtual Love
Beste Liedjieskrywer – Vroulik
SAARKIE
Beste Liedjieskrywer – Manlik
Roelf Fritz van Zondagkraal
Beste Musiek Vervaardiger
Jean-Marc Meyer
Beste DUO Optrede
Elme Churr en Leon Gropp – “wees lief vir my in Afrikaans”
Beste SOLO LIVE performer – Manlik
Renaldo – van Rug teen Rug Musiek,
Beste SOLO LIVE perfomer – Vroulik
Alouise
Beste LIVE Band
Vabond
Beste Musiek Video (pop)
Elandre – Skud
Beste Musiek Video (Komedie) & Beste Comedy Live Act
Tollie Parton
Beste Vroulike Kunstenaar 2025
Janie Bay
Beste Manlike Kunstenaar 2025 (Afrikaans)
Elandre
Best Male Artist 2025 (English)
Lee Cole
25 Jaar Bydrae ere-toekenning
Karlien Husselman
Lewenslange Bydrae ere-toekenning
Valiant Swart
Lewenslange Bydrae ere-toekenning
Amanda Strydom
R20 000 Algehele Winner
Liesl Ahlers en Katrine Labuschagne – “SOEN MY SAG” Vir die musiek video wat 7 maande gevat het om te vervaardig en by die Toronto Womens Film Festival ook ‘n toekenning gewen het. Briljante, unieke wȇreldklas werk in Afrikaans.